AfrikaansTranslators

Differences between revisions 7 and 8
Revision 7 as of 2006-02-17 15:38:16
Size: 4743
Editor: pyro
Comment: added WAITT term list
Revision 8 as of 2008-08-06 16:27:52
Size: 4765
Editor: localhost
Comment: converted to 1.6 markup
Deletions are marked like this. Additions are marked like this.
Line 5: Line 5:
Om by te dra moet mens lid wees van [https://launchpad.net/+login Launchpad], asook lid van die [https://launchpad.net/people/ubuntu-l10n-af Afrikaanse vertalergroep]. Die programme, dokumente en ander bladsye wat moet vertaal word is beskikbaar by https://launchpad.net/rosetta. Ongelukkig het ek nog nie uitgevind hoe om ''net'' die onafgehandelde Afrikaans vertaaltake te vind nie - jy moet eers die program of verspreiding kies, dan die taal. Kan enigeiemand dit verduidelik? Om by te dra moet mens lid wees van [[https://launchpad.net/+login|Launchpad]], asook lid van die [[https://launchpad.net/people/ubuntu-l10n-af|Afrikaanse vertalergroep]]. Die programme, dokumente en ander bladsye wat moet vertaal word is beskikbaar by https://launchpad.net/rosetta. Ongelukkig het ek nog nie uitgevind hoe om ''net'' die onafgehandelde Afrikaans vertaaltake te vind nie - jy moet eers die program of verspreiding kies, dan die taal. Kan enigeiemand dit verduidelik?
Line 9: Line 9:
Sien ook: [[Navigation(children,1)]] Sien ook: <<Navigation(children,1)>>
Line 13: Line 13:
Rosetta is 'n aanlyn-stelsel waar al die vertalings van verskeie Linux verspreidings en die programme wat deel daarvan is saamgebring is. Dit is saamgetrek in [https://launchpad.net Launchpad] met ander instandhoudingtake soos bugtracking (in Malone) en spesifikasies.
 * ["Rosetta"] - die hoofblad.
 * ["RosettaFAQ"] - met al jou VVVe (veel voorkomende vrae).
Rosetta is 'n aanlyn-stelsel waar al die vertalings van verskeie Linux verspreidings en die programme wat deel daarvan is saamgebring is. Dit is saamgetrek in [[https://launchpad.net|Launchpad]] met ander instandhoudingtake soos bugtracking (in Malone) en spesifikasies.
 * [[Rosetta]] - die hoofblad.
 * [[RosettaFAQ]] - met al jou VVVe (veel voorkomende vrae).
Line 17: Line 17:
 * [https://wiki.launchpad.canonical.com/?action=fullsearch&context=180&value=Rosetta&titlesearch=Titles Rosetta op die Canonical wiki].  * [[https://wiki.launchpad.canonical.com/?action=fullsearch&context=180&value=Rosetta&titlesearch=Titles|Rosetta op die Canonical wiki]].
Line 24: Line 24:
 1. ["AfrikaansTranslators/WAITTwoordeboek"]: Die "Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme" (WAITT) is 'n aktiewe [http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/ Yahoo! groep]. Omtrent 200 eposte in 2005, nuwe terme kan gepos word op 'n eposlys. ["/WAITTwoordeboek"] is 'n kopie (met permissie) van hulle jongste woordelys met 1320 woorde, gemanipuleer met [attachment:parseWAITT.pl 'n Perl-program] om mooi op die wiki te lyk. http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/  1. [[AfrikaansTranslators/WAITTwoordeboek]]: Die "Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme" (WAITT) is 'n aktiewe [[http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/|Yahoo! groep]]. Omtrent 200 eposte in 2005, nuwe terme kan gepos word op 'n eposlys. [[/WAITTwoordeboek]] is 'n kopie (met permissie) van hulle jongste woordelys met 1320 woorde, gemanipuleer met [[attachment:parseWAITT.pl|'n Perl-program]] om mooi op die wiki te lyk. http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/
Line 29: Line 29:
 1. http://www.geocities.com/lacialacia/termtemp/: "foldoc" projek, stuur besokers na ander webblaaie (geen terme hier beskikbaar) insluitende http://www.up-front.co.za/cgi-bin/pywiki?RekenaarTerme (wat nie werk nie), [http://www.afrikaans.com/rekenaarterme.html Stigting vir Afrikaans], en [http://www.geocities.com/Wellesley/5897/le06.html Samuel Murray]. Verwys na informele termlyste op die Yahoo-groep. Klein bibliografie van tegniese woordeboeke.  1. http://www.geocities.com/lacialacia/termtemp/: "foldoc" projek, stuur besokers na ander webblaaie (geen terme hier beskikbaar) insluitende http://www.up-front.co.za/cgi-bin/pywiki?RekenaarTerme (wat nie werk nie), [[http://www.afrikaans.com/rekenaarterme.html|Stigting vir Afrikaans]], en [[http://www.geocities.com/Wellesley/5897/le06.html|Samuel Murray]]. Verwys na informele termlyste op die Yahoo-groep. Klein bibliografie van tegniese woordeboeke.
Line 37: Line 37:
 * [http://www.za.debian.org/international/l10n/po/af Debian af] vertaling, en [http://www.za.debian.org/international/l10n/po/af_ZA Debian af_ZA] vertaling
 * [http://www.translate.org.za/archives/cat_2.html Translate.org.za], wat ook hier bydra
 * [[http://www.za.debian.org/international/l10n/po/af|Debian af]] vertaling, en [[http://www.za.debian.org/international/l10n/po/af_ZA|Debian af_ZA]] vertaling
 * [[http://www.translate.org.za/archives/cat_2.html|Translate.org.za]], wat ook hier bydra

Ubuntu, Edubuntu en Kubuntu in Afrikaans

Hierdie is die tuisblad en verwysdokument vir Afrikaanse vertalers van *buntu en ander oopbronsagteware.

Om by te dra moet mens lid wees van Launchpad, asook lid van die Afrikaanse vertalergroep. Die programme, dokumente en ander bladsye wat moet vertaal word is beskikbaar by https://launchpad.net/rosetta. Ongelukkig het ek nog nie uitgevind hoe om net die onafgehandelde Afrikaans vertaaltake te vind nie - jy moet eers die program of verspreiding kies, dan die taal. Kan enigeiemand dit verduidelik?

Moet daar 'n e-poslys vir Ubuntu-Afrikaans wees? Voeg jou eie komentaar by aan die einde van hierdie bladsy.

Sien ook:

Rosettahulpbronne

Rosetta is 'n aanlyn-stelsel waar al die vertalings van verskeie Linux verspreidings en die programme wat deel daarvan is saamgebring is. Dit is saamgetrek in Launchpad met ander instandhoudingtake soos bugtracking (in Malone) en spesifikasies.

Vertalerhulpbronne

Om ooreenstemming tussen ons vertalings te handhaaf, is dit nodig om bronne vir rekenaarterme te koördineer. Die volgende is 'n lys van moontlike bronne, gerangskik in orde van betroubaarheid. Raadpleeg hulle asseblief in die orde gegee!

  1. AfrikaansTranslators/VertalerWoordeboek: ons een - voeg asseblief by! Gebruik hierdie lys eerste want hier sal ons GNU-spesifiek woorde lys asook voorkeur uitspreek as daar meer as een vertaling is.

  2. AfrikaansTranslators/WAITTwoordeboek: Die "Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme" (WAITT) is 'n aktiewe Yahoo! groep. Omtrent 200 eposte in 2005, nuwe terme kan gepos word op 'n eposlys. /WAITTwoordeboek is 'n kopie (met permissie) van hulle jongste woordelys met 1320 woorde, gemanipuleer met 'n Perl-program om mooi op die wiki te lyk. http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/

  3. http://www.nb.co.za/Pharos/Skryfafrikaans/saArticleDisplay.asp?iCategory_id=73: gedateer 2003-03-07 maar sê dit is die jongste termlys van bogenoemde Yahoo-groep. Blyk om die beste nie-lidmaatskap woordlys te wees.

  4. http://www.afrikaans.com/rekenaarterme.html: Stigting vir Afrikaans, gedateer 2001-11-09 en gebaseer op Yahoo-groep (WAITT). Bevat 'n stylgids ("E-pos of e-pos of vonkpos of iemyl") asook 'n kontak vorm om terme by te dra (werk dit?). Gestig deur wyle professor Johan Combrink, verwys na Samuel Murray.

  5. http://www.geocities.com/Wellesley/5897/le06.html: webblad van Samuel Murray, laaste datum daarop is 2001-05-04. Bevat omtrent 500 terme.

  6. http://members.tripod.com/~vds/afroppinet/woordelys.html: baie klein lysie.

  7. http://www.geocities.com/lacialacia/termtemp/: "foldoc" projek, stuur besokers na ander webblaaie (geen terme hier beskikbaar) insluitende http://www.up-front.co.za/cgi-bin/pywiki?RekenaarTerme (wat nie werk nie), Stigting vir Afrikaans, en Samuel Murray. Verwys na informele termlyste op die Yahoo-groep. Klein bibliografie van tegniese woordeboeke.

Let wel: egroups is dieselfde as Yahoo-groepe.

Ek vermoed daar sal verdere terme wees wat te generies is vir die WAITT/Yahoo-groep, soos "collapse a menu" en "completed" en "burn (a CD)". Ek glo dit is baie belangrik om (a) sulke terme korrek en gepas te vertaal om nie-rekenaarkundiges nie te laat skrik met moeilike woorde nie en (b) altyd in dieselfde konteks dieselfde woord te gebruik, om gebruikers te laat leer wat dinge beteken. Rosetta gee wenke vir sulke ekwivalente terme waar dit kan, maar dit is waar ons eie bladsy /VertalerWoordeboek belangrik gaan wees. As 'n woord in een van die voorgekeurde bronne (bo) verskyn, gebruik dit; as dit nie verskyn, voeg dit by /VertalerWoordeboek.

Ander projekte

Take

Leserskomentaar